Van Stryd Tot Oorwinning

R50.00

Hierdie boek word uitgegee om ons hoogste verwantinge te verstek: naamlik die uiteindelike en regte skikking van menslike sake. Dit word nie uitgegee om ons te vertel dat daar sonde, droefheid en ellende in die wêreld is nie. Dit word nie uitgegee om ons mee te deel dat daar ‘n onversoenlike strydaan die gang is tussen duisternis en lig, sonde en geregtigheid, goed en kwaad, dood en lewe nie. In die diepte van ons wese weet ons dit, en ons weet dat ons deelnemers is in die stryd.

Category: