Uit die Hemel met Liefde

R50.00

Jy sien dit daagliks rondom jou. Dalk voel jy selfs die stryd in jou eie hart. Die desperate stryd tussen liefde en selfsug. Die toutrekkery tussen naasteliefde en hebsug. Voordat die heelal in oorlog gedompel is, het net liefde regeer.

Category: